Lise Swart gesels met kliniese sielkundige Ansonet van Heerden oor die siekte van ons tyd, depressie.
Depressie is 'n term wat gebruik word vir 'n gemoed (gevoel) wat só aangetas is dat persone wat daarmee saamleef, sukkel om normaal te funksioneer. Tog is daar nog baie wan persepsies oor die diagnose, maar hoekom?