Om die verlies van ‘n geliefde te verwerk is erg genoeg sonder ander familielede wat inmeng, besittings wat onder mekaar verdeel word of beheervrate wat al die begrafnisreëlings oorneem.
Lise Swart vind meer uit oor hoe verskillende mense die rouproses ervaar en hoe om ander se rouproses te respekteer.