Bianca Bezuidenhout, Mej. SA-finalis en ambassadeur van Forward Foundation, en Simoné Meyer, geregistreerde berader gesels oor geestesgesondheid.
Hierdie reeks is gemik op alle ouderdomsgroepe, maar veral jonger vroue wat leiding nodig het oor hoe om hulself nie met ander te vergelyk nie, hoe om te sien iemand sukkel met hul geestesgesondheid, hoe om ’n goeie leier te word en hoe om ’n gebalanseerde leefstyl te handhaaf.
Die vier episode se temas is soos volg: