VOLLE REEKS | Kry die kinders in die kombuis met Marinda Engelbrecht

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister



Netwerk24 het in 2021 ‘n nuwe opvoedkundige versameling video’s en podsendings bekend gestel. Onder die vaandel van LeerSaam wil ons graag lesers bemagtig met inligting oor ‘n wye verskeidenheid van onderwerpe. 

Die sesde reeks genaamd Kinderkombuis bestaan uit vier episodes en word aangebied deur die gewilde televisie-kok Marinda Engelbrecht.

Hierdie reeks is spesifiek op kinders gemik en met die hulp van die poppe Sjef Sout en Prof. Pretzel maak Marinda die jongspan touwys in die kombuis. 

Die vier episodes se temas is soos volg:

  • Pak jou eie kosblik
  • Ontbyttyd
  • Eksperimenteer met ‘n ballon
  • Eksperimenteer met ‘n eier

 Die episodes is gemiddeld 9 minute lank.


Die reeks word geborg deur PNA. 



besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.1%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos