Ben & Bez, 'n sketskomedie met Bennie en Schalk - eksklusief op Netwerk24

akkreditasie

Die nuwe sketskomediereeks Ben & Bez, met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout, sorg vir lekker lag oor die komiese wat in die alledaagse skuil. Intekenare kan die reeks van 12 episodes vanaf 2 Februarie eksklusief op Netwerk24 kyk. 

HIER IS 'N LEKKER LUSMAKER: 

LEES OOK: Sketskomedie met Schalk en Bennie

Bennie Fourie as Faf de Klerk (Foto: Petri Schoeman)
Bennie Fourie as James Bond (Foto: Petri Schoeman)
Schalk Bezuidenhout as Lise (Foto: Petri Schoeman)
Schalk Bezuidenhout in die skets "Enigiets vir my 'fans'". (Foto: Petri Schoeman)
Bennie Fourie in die skets "Voortrekkerbrief". (Foto: Petri Schoeman)
ALS WAT JY MOET WEET OOR BEN & BEZ

Ben & Bez skop Dinsdag 2 Februarie af met nuwe episodes élke Dinsdag en Donderdag. Daar is 12 episodes om na uit te sien asook 'n omnibus vir die fuifkykers.  

Die eerste episode is gratis, maar die volle reeks is slegs vir intekenare beskikbaar.

Teken in op Netwerk24 teen R99 per maand om nie nét Ben & Bez te kyk nie, maar ook om toegang te kry tot jou gunsteling- Afrikaanse koerante, streekskoerante en tydskrifte asook ons vorige blitssepies, luisterboeke, -dramas, podsendings en meer. 

Kontak die dienssentrum indien jy sukkel. Stuur 'n e-pos aan  diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300.

besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.05
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,769.91
+0.1%
Silwer
22.33
-0.2%
Palladium
1,811.50
+1.5%
Platinum
944.50
+0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,715
+0.3%
Alle aandele
71,204
+0.3%
Hulpbronne 10
67,612
+0.1%
Industriële 25
93,851
+0.2%
Finansiële 15
13,993
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos