LOKFLITS! Het jy al Ben & Bez met Bennie en Schalk gekyk?

akkreditasie

Dié 12 sketse uit die pen van Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout, wat ook daarin verskyn, beeld situasies uit wat mense maar al te goed ken, sê Scharl van der Merwe, vervaardiger by Nagvlug Films.

Dink aan twee pa’s wat tydens die rustyd van ’n rugbywedstryd by die afrigter kla oor die span se swak spel of ’n eerste romantiese afspraak.

“Maar ons neem dit net so ’n klein bietjie verder.”

Sommige sketse beeld wel gebeure uit wat nie aldag gebeur nie. In een van die sketse word ’n dief in sy eie huis deur ’n ander dief verras.

Hierdie sketse volg die formaat van internasionale sketskomedies soos Key & PeeleFry & Laurie en Monty Python’s Flying Circus.

EPISODES SOVER:

1. Groot rugby

2. Bond en die valet

3. Voortrekkerbrief

4. Dief-dief

5. Amper idillies

6. Bill Gates se geheim

KLIK HIER VIR ALS OOR BEN & BEZ

ALS WAT JY MOET WEET OM TE KAN SAAMKYK

* Ben & Bez skop Dinsdag 2 Februarie af met nuwe episodes élke Dinsdag en Donderdag. Daar is 12 episodes om na uit te sien asook 'n omnibus vir die fuifkykers.  

* Die eerste episode is gratis, maar die volle reeks is slegs vir intekenare beskikbaar.

Teken in op Netwerk24 teen R99 per maand om nie nét Ben & Bez te kyk nie, maar ook om toegang te kry tot jou gunsteling- Afrikaanse koerante, streekskoerante en tydskrifte asook ons vorige blitssepies, luisterboeke, -dramas, podsendings en meer. 

Kontak die dienssentrum indien jy sukkel. Stuur 'n e-pos aan  diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300.


besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 73/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.99
-0.3%
Rand - Pond
21.23
-0.2%
Rand - Euro
18.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,771.55
+0.2%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,800.50
+0.9%
Platinum
947.50
+0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos