DIE TESTAMENT: Episode 1

akkreditasie

Die land is aan die gons oor Netwerk24 se aanlyn blitssepie Die Testament.

Wil jy weet waarop jy uitmis? Kyk nou na die eerste episode gratis hierbo.

Om episode 2 te kyk, teken in vir net R99 per maand op Netwerk24. Klik hier om in te teken.

KYK: Episode 2 van Die Testament

KYK: Episode 3 van Die Testament

Wat is Die Testament?

Die Testament is ’n aanlyn blitssepie wat deur Via en Netwerk24 vervaardig word en op Netwerk24 uitgesaai word. Netwerk24-intekenare kan tot einde November elke weeksdag na ’n 5-minute-episode van Die Testament op Netwerk24 kyk. 

Hoe werk 'n aanlyn blitssepie? 

Ons stel elke weeksdag een episode om 08:00 in die oggend op Netwerk24 vry.

Maar moenie bekommer as jy dit nie dadelik kan kyk nie! Al die episodes gaan vir 'n onbeperkte tyd op Netwerk24 wees. As jy dus 'n episode gemis het, kan jy maklik later die dag, die volgende dag of oor die naweek opvang.

Waaroor gaan Die Testament?

Die Testament is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie.

Die reeks speel af in die weelderige wêreld van Kaapstad se vooraanstaande sosiale kringe. Sebastian Weyers, selfgemaakte sakeman en konstruksiemagnaat, het ’n familietuiste op ’n luukse landgoed aan die hang van Tafelberg gebou.

Hy het drie volwasse kinders, Annchen, Bastian en die laatlam, Jacques. Hulle ervaar hul pa as ’n soort tiran en nie as die charismatiese en vrygewige man wat die res van die wêreld ken nie.

Wanneer Sebastian senior onverwags sterf en die inhoud van sy testament bekend gemaak word, dompel dit almal se wêreld in chaos. Die erfgename sukkel om die skoknuus te verwerk, wat die familie dwing om uiteindelik hul probleme te erken wat hulle al soveel jare vermy. In die proses kan hulle mekaar egter dalk net uitroei.

Wie speel in Die Testament?

Nico Panagio speel die rol van die “volmaakte seun” Bastian. Hy is tans as Survivor SA se aanbieder te sien om M-Net. Teenoor hom speel Rolanda Marais die rol van Annchen, die sussie wat die gesin bymekaar probeer hou.

Die jong opkomende akteur, Andahr Cotton, speel die rol van die laatlamboetie en musikant, terwyl Amrain Ismail-Essop die rol van Sandra Maritz vertolk, die afgestowe patriarg se lewensmaat van die afgelope vyf jaar. Sandra Prinsloo maak ’n paar verskynings in die rol van die loan shark, Natasja Ludick.

besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 324/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 3/0
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 185/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.49
-0.1%
Rand - Pond
20.72
-0.1%
Rand - Euro
17.25
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,796.02
-0.1%
Silwer
22.65
-0.5%
Palladium
2,353.78
-0.9%
Platinum
1,028.29
+0.2%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,333
+0.4%
Alle aandele
73,770
+0.4%
Hulpbronne 10
75,319
+0.3%
Industriële 25
91,086
+0.7%
Finansiële 15
15,036
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos