DIE TESTAMENT: Episode 10

akkreditasie
Die Testament
Die Testament

Die Testament is ’n aanlyn blitssepie wat deur Via en Netwerk24 vervaardig word en op Netwerk24 uitgesaai word. Netwerk24-intekenare kan tot einde November elke weeksdag na ’n 5-minute-episode van Die Testament op Netwerk24 kyk. 

Ons stel elke weeksdag een episode om 08:00 in die oggend op Netwerk24 vry. Maar moenie bekommer as jy dit nie dadelik kan kyk nie! Al die episodes gaan vir 'n onbeperkte tyd op Netwerk24 wees. As jy dus 'n episode gemis het, kan jy maklik later die dag, die volgende dag of oor die naweek opvang.

Die Testament is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 345/9
West Indies 253/10 & 65/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
-0.0%
Rand - Pond
21.18
+0.0%
Rand - Euro
18.00
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,774.26
+0.4%
Silwer
22.48
+0.4%
Palladium
1,814.00
+1.7%
Platinum
952.50
+1.3%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,555
0.0%
Alle aandele
71,021
0.0%
Hulpbronne 10
67,557
0.0%
Industriële 25
93,673
0.0%
Finansiële 15
13,890
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos