Rudi Swanepoel en Ivor Swartz se gas om die koffietafel is Bouwer Bosch, akteur, sanger, liedjieskrywer, komediant en vreesloos oor versoening.
Al is hy nog jonk, het Bouwer reeds diep spore in die Afrikaanse media-landskap getrap. Hy het die afgelope jare ook vreesloos sy platforms gebruik vir gesprekke oor versoening, vergifnis en liefde.