Hoekom is Suid-Afrikaners so ongemaklik met hul eie verhaal? Dít is die vraag wat Ivor Swartz en Rudi Swanepoel in dié episode van Ons vir jou stel aan dr. Lindie Koorts, geskiedkundige.
Koorts is 'n erkende navorser, kommentator en skrywer. Een van haar groot doelwitte is om die geskiedenis meer toeganklik te maak vir almal.