KYK | 'Ons vir jou' – Met Rudi Swanepoel en Ivor Swartz

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Die gespreksreeks Ons vir jou is 'n splinternuwe toevoeging tot die kykstof op Netwerk24.

Dit word aangebied deur Ivor Swartz en Rudi Swanepoel. Hulle is twee passievolle (en gewone) Suid-Afrikaners wat geroepe voel om daadwerklik by te dra tot gesprekke en dade wat tot versoening en ’n dieper verstandhouding tussen mense bydra. Met die inisiatief getiteld Ons vir jou wil hulle individue en groepe prakties help met die moeilike werk van versoening en wedersydse begrip; ons het nou aangedui #werestaying, maar hoe gaan ons saam bly in ons komplekse land en wêreld?

Ivor en Rudi praat in 10 episodes van ongeveer 6 minute elk oor aktuele onderwerpe wat die verhoudings en interaksie tussen mense direk raak. In elke episode het hulle ’n derde gespreksgenoot wat die onderwerp/kwessie toelig met ’n verhaal, opinie of insig. Die gesprekke vind plaas om ‘n koffietafel. Die styl is dinamies en vinnig, maar met diepte. Dis beide intellektueel en visueel stimulerend en ‘n oproep tot optrede. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos