SÓ WERK DIT | Al die episodes! Bun Booyens maak sin van nuwe verskynsels in nét 5 minute!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Wonder jy hoe kriptogeld werk? Hoe die metawêreld lyk? Wat presies is NFT’s? Op 15 Augustus begin Netwerk24 met ’n nuwe videoreeks vir intekenare: Só werk dit, aangebied deur die joernalis Bun Booyens. 

Bun sal elke week verduidelik hoe werk een van die nuwe verskynsels in ons samelewing waaroor almal van ons waarskynlik effens onseker is – enigiets van NFT’s tot blokkettings en fopnuus. Daar is 13 episodes, elk is ongeveer vyf minute lank, en elke Maandag laai ons ’n nuwe een.


Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.12
-0.1%
Rand - Pond
20.62
+0.5%
Rand - Euro
17.72
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.44
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,749.65
-0.5%
Silwer
21.20
-1.2%
Palladium
1,851.00
-0.3%
Platinum
976.35
-0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,753
0.0%
Alle aandele
73,151
0.0%
Hulpbronne 10
71,441
0.0%
Industriële 25
87,347
0.0%
Finansiële 15
16,370
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos