Wie’s Nuus? | Kragkrisis: Het De Ruyter genoeg murg in sy pype?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyer
Uitvoerende hoof van Eskom, André de Ruyer

Dit was een van die donkerste weke tot nog toe. Sedert 2007 knou beurtkrag Suid-Afrikaners en die lig aan die einde van die tonnel kwyn nou blitsvinnig. Het André de Ruyter, Eskom se huidige uitvoerende hoof, genoeg murg in sy pype om die land eens en vir altyd van die duisternis te verlos? Vandeesweek stel die kykNET-aktualiteitsprogram Wie’s Nuus? met Netwerk24 ondersoek in. 

Daar is min mense wat in De Ruyter se skoene sal wil staan. Veral omdat hy en sy voorgangers sedert beurtkrag kop uitgesteek het nie één daarin kon slaag om 'n einde aan die kragonderbrekings te bring nie. Dié 54-jarige het voorheen lank verskeie bestuursposte by Sasol beklee en hy was ook tussen 2014 en 2019 die uitvoerende hoof van Nampak. In 2020 erf hy die sukkelende kragverskaffer. 

Willem Jordaan, redakteur van Die Burger, en William Horne, sakejoernalis van Netwerk24, kuier by aanbieder Mia Spies in die ateljee. Jordaan glo De Ruyter doen, onder omstandighede, taamlik goed in sy pos.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos