Dís wat dié Netwerk24 se podsending, Die Blydskap-projek, wil uitpluis. Johannes de Villiers, skrywer van die boek Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n gelukkige lewe, bied dié podsending aan waar hy met lesers nuwe bevindings uit die positiewe sielkunde gaan deel.