LUISTER: Nuwe minister van finansies oor onteiening

akkreditasie

Die ANC se bedoelings met onteiening sonder vergoeding word uit verband geruk en mense gebruik dit om vrees aan te blaas. Dit is snert dat onteiening sonder vergoeding ’n aanval op eiendomsregte is, het Enoch Godongwana, nuwe minister van finansies, voor die verkiesing van 2019 aan Gert van der Westhuizen gesê.

Wanneer die ANC die ongelykhede van die verlede wil regstel, beteken dit glad nie dat hy die een of ander groep in die land te na wil kom nie, het Godongwana gesê toe hy deelgeneem het aan Netwerk24 se reeks podsendings voor die laaste algemene verkiesing.

Die kwessie van onteiening sonder vergoeding was toe reeds 'n belangrike besprekingspunt nadat 'n resolusie daaroor aanvaar is op die ANC se konferensie in Desember 2017. Godongwana, wat voorsitter was van die ANC se subkomitee oor ekonomiese transformasie, het gesê hoewel die regerende party geen groep te na wil kom nie, besef hy egter daar sal nie stabiliteit in die land wees as ekonomiese ongelykhede nie reggestel word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos