In hierdie week se Blitsbrein Junior kom Joshuan du Toit van die Afrikaanse Hoër Seunskool teen Almé Hugo van die Hoërskool Zwartkop in Centurion en Duan Ruthenberg van die Hoërskool Jeugland in Kempton Park, te staan.
VIA se gewilde vasvraprogram trek 'n jonger baadjie aan en dié keer is dit tieners wat mekaar vasvat.