In die tweede episode van Blitsbrein Junior het Luc van der Veen van die Paul Roos Gimnasium sy titel verdedig.
VIA se gewilde vasvraprogram Blitsbrein trek vanjaar ’n jonger baadjie aan en dit is dié keer tyd vir die tieners om mekaar die stryd aan te sê.