3 ‘watervarkies’ tuis in Pretoria-dieretuin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Drie kapibaras, die wêreld se grootse knaagdier, is Dinsdag in hul nuwe omgewing in die dieretuin in Pretoria vrygelaat. Foto’s: Deaan Vivier
Drie kapibaras, die wêreld se grootse knaagdier, is Dinsdag in hul nuwe omgewing in die dieretuin in Pretoria vrygelaat. Foto’s: Deaan Vivier

Die eerste koddige kreatuur het kort pote en al soos ’n naelloper uit die krat weggespring en platgelê watergat toe.

Die ander twee kapibaras het tot agter bome en rotse gesluip, so asof hulle hoop niemand sien hulle nie.

Hoewel hul nuwe tuiste in die Nasionale Dieretuin in Pretoria alles bied wat ’n kapibara in sy natuurlike Suid-Amerikaanse habitat sou vind, insluitende ’n vegetariese feesmaal, was die reuke en mense effens vreemd.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 5
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 10
Benetton 3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.31
-0.6%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.19
+0.8%
Silwer
22.49
+0.5%
Palladium
1,813.07
+1.6%
Platinum
933.21
-0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos