Geniet ’n potjie gholf by die gholfklub in Malmesbury. Foto: Swartland-Toerisme
Foto: Swartland-Toerisme
Met die verslapping van die inperking na Vlak 3 kan ons ten minste weer bietjie rondry deur die dag. Hier is ’n dagplan van plekke wat jy in die Swartland in die blomtyd kan besoek.
Dag 1 – Malmesbury
Vir ’n wye verskeidenheid inheemse flora kan jy die Kalbaskraal-natuurreservaatbesoek. Die veldblomme is veral mooi in die lente en in blomtyd.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.