Die man wat voëls se taal verstaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dawie de Swardt met 'n swartbandlangstertjie wat hy in die net gevang het en gaan ring. Foto: Charles Smith
Dawie de Swardt met 'n swartbandlangstertjie wat hy in die net gevang het en gaan ring. Foto: Charles Smith

Die wind pluk aan die bosbaadjie van die groot man met die breërandhoed waar hy in die veld by Florisbad, noordwes van Bloemfontein, stap.

Voëls swiep oor ons in die blou Vrystaatse lug. As die wind stil is, sal jy ’n korhaan hoor roep. Om ons tjiep-tjiep kleiner voëltjies tussen die bosse en bome in die droë vleiland.

Dawie de Swardt is tuis hier in die veld tussen die voëls. Hy bring elke jaar maande deur in verskillende streke om voëls te bestudeer en te ring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos