Geveerdes, vliegtuie en kleurpalet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rehet Cilliers van eMalahleni se foto wys dat iets so alledaags soos ’n swaeltjie in jou omgewing nie ’n tree hoef terug te staan vir lang telefotolense en indrukwekkende roofvoëls nie. Cilliers is September se finalis vir die Morukuru-My Wêreld-fotokompetisie. Sy wen R1 000 en haar foto gaan meeding om die groot prys: ’n Bosveld-wegbreek by die Morukuru Owner’s House in die private Madikwe-Groot Vyf-wildreservaat.

Voëls blyk ’n groot guns­teling te wees onder Beeld-lesers wanneer jy kyk na vandeesmaand se inskrywings vir die Morukuru-My Wêreld-fotokompetisie.

Rehet Cilliers van eMalahleni se inskrywing van ’n gebande oewerswaeltjie wat haar kuikens voer, wys dat iets so alledaags soos ’n swaeltjie in jou buurt of omgewing nie ’n tree hoef terug te staan vir lang telefotolense en indrukwekkende roofvoëls nie.

Die foto het al die elemente van suksesvolle natuurfotografie – drama, emosie en die beslissende oomblik van die swaeltjie, midde-in haar vlug – is perfek vasgevang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos