Groep SA vroue vier Vrouedag op spits van Kilimandjaro

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van links is Lerato Moletsane, Tiisetso Dyantyi, Palesa Ntoagae, Judy Sikuza en Sina Moyane. Agter hulle is die ekspedisieleier, Sibusiso Vilane van die Trek4Mandela-ekspedisie. Die vroue het Dinsdag Vrouedag gevier deur die spits van Kilimandjaro te bereik. Adrian de Kock van Netwerk24 neem deel aan die ekspedisie en het die foto Dinsdag geneem. Foto: Adrian de Kock
Van links is Lerato Moletsane, Tiisetso Dyantyi, Palesa Ntoagae, Judy Sikuza en Sina Moyane. Agter hulle is die ekspedisieleier, Sibusiso Vilane van die Trek4Mandela-ekspedisie. Die vroue het Dinsdag Vrouedag gevier deur die spits van Kilimandjaro te bereik. Adrian de Kock van Netwerk24 neem deel aan die ekspedisie en het die foto Dinsdag geneem. Foto: Adrian de Kock

’n Groep Suid-Afrikaanse vroue het Dinsdag ondanks sterk wind en ’n snerpende -5 °C die spits van Kilimandjaro bereik en soos hulle al maande beplan, dit spesiaal op Vrouedag gedoen.

Lerato Moletsane, Tiisetso Dyantyi, Palesa Ntoagae, Judy Sikuza en Sina Moyane van die Trek4Mandela-ekspedisie het die avontuur aangepak om oudpres. Nelson Mandela se lewe te vier en ook ter ondersteuning van Caring4Girls wat deur die Imbumba-stigting begin is.

Die vroue het die uitdaging aangepak om bewustheid te skep vir die harde realiteit waardeur meisies in die gesig gestaar word wanneer hulle weens menstruasie skool misloop en selfs later die skoolbanke verlaat omdat hulle nie toegang het tot sanitêre produkte nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos