Hiér is die somertye vir strande en parke in Kaapstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die pikkewyne op Boulders-strand in Simonstad, Kaapstad.  Foto: Jaco Marais
Die pikkewyne op Boulders-strand in Simonstad, Kaapstad. Foto: Jaco Marais

Sanparke het meer inligting bekend gemaak oor sy besoekure vir die somerseisoen by gewilde besoekpunte soos Kaappunt, die drie strande wat deel is van die Boulders-reservaat in Simonstad, die Silwermyn-natuurreservaat en talle piekniekplekke in en om Kaapstad.

Weens die impak van die Covid-19-pandemie het Sanparke besluit om nie die besoekure by die hek na Kaappunt te verander nie. Dit is tans 07:00 en was vantevore 06:00 in die somerseisoen, luidens ’n verklaring.

Frans van Rooyen, bestuurder van die Tafelberg nasionale park, sê die park is stadig maar seker besig om van die pandemie te herstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos