KYK: Goeie reën verseker blomme-skouspel in Weskus-park

akkreditasie
Besoekers maak gretig gebruik van die Weskus Nasionale Park se blommekyk-tydperk. Gedurende Augustus en September is blomme die park se hooftrekpleister vir besoekers.  Foto: Adrian de Kock
Besoekers maak gretig gebruik van die Weskus Nasionale Park se blommekyk-tydperk. Gedurende Augustus en September is blomme die park se hooftrekpleister vir besoekers. Foto: Adrian de Kock

Goeie reënval die afgelope tyd verseker vanjaar ’n skouspelagtige blommekyk-seisoen in die Weskus Nasionale Park.

Die komberse van blomme is volgens Pierre Nel, waarnemende parkhoof, te danke aan die goeie reënval die afgelope jaar asook die vorige jaar.

Lisa Drogemoller, wat die park die afgelope vier jaar in die blomtyd besoek, sê die kleurryke blomme en verskeidenheid van spesies is vanjaar veral besonders ná die vorige jare se droogte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.23
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,784.02
-0.5%
Silwer
22.85
-1.3%
Palladium
1,793.50
+2.4%
Platinum
969.50
+1.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos