Ontdek George met stapskoene en optimisme

akkreditasie
Kyk net die potsierlike fungi met die mooi kleure op die Groenewyde-staproete in die Groenkopstaatsbos buite George.
Kyk net die potsierlike fungi met die mooi kleure op die Groenewyde-staproete in die Groenkopstaatsbos buite George.

Die huidige dorp sien beslis baie anders daar uit as die klein nedersetting wat op 23 April 1811 hier geproklameer is.

Die nuutgestigte dorpie Georgetown is na die heersende monarg van daardie tyd, koning George III van Engeland, genoem. Be­newens Dalene Matthee se houtkappers, het veral boere, jagters en handelaars hulle destyds hier kom gevestig.

Die dorp is genestel tussen die Outeniekwaberge in die noorde en die Indiese Oseaan in die suide. Voeg inheemse woude, aangeplante plantasies en vrugbare plase hierby, en jy is voorwaar in die tuin van Eden.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 122/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.39
+0.9%
Rand - Pond
20.95
+0.8%
Rand - Euro
17.45
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.08
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,816.48
+0.1%
Silwer
23.72
+1.0%
Palladium
1,893.50
-0.6%
Platinum
993.00
+0.8%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,133
+1.3%
Alle aandele
75,779
+1.1%
Hulpbronne 10
75,131
+0.8%
Industriële 25
96,371
+2.2%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos