Tieners pak Robbeneiland-swemtog vir menseredders

akkreditasie
Die kranige swemmers Savannah Voigt en Zack Waters.
Die kranige swemmers Savannah Voigt en Zack Waters.

Maandag gaan twee tieners van Robbeneiland af tot in Big Bay by Bloubergstrand swem om geld in te samel vir menseredders, wat weens die staat van inperking sonder ’n inkomste sit.

Savannah Voigt (16), ’n gr. 11-leerling van die Herschel Girls School, en Zack Waters (15), ’n gr. 10-leerling van die Rondebosch Boys’ High School, gaan die 7,5 km-roete aandurf om R100 000 ten bate van die Clifton Surf Lifesaving Club (CSLC), waarvan hulle lede is, in te samel.

Savannah is van Bakoven en swem al sedert sy een jaar oud is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
+0.9%
Rand - Pond
21.55
+0.1%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,798.56
+0.3%
Silwer
23.38
+1.0%
Palladium
1,791.66
+2.3%
Platinum
971.00
+1.6%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,761
+0.6%
Alle aandele
69,106
+0.7%
Hulpbronne 10
64,383
+0.5%
Industriële 25
92,779
-0.1%
Finansiële 15
13,375
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos