Weskus: Feeskus, smulkus, avontuurkus!

akkreditasie
Die Weskus met sy blou koue water roep jou dié somervakansie. Foto: Jacques Marais
Die Weskus met sy blou koue water roep jou dié somervakansie. Foto: Jacques Marais

Hier ontvang die mense jou met ope arms en jy kan maar net nie help om lekker saam te kuier nie.

En dan is daar natuurlik hope avontuur wat op jou wag hier aan die Namakwa-Weskus. Ek het nou al op honderde plekke in Suid-Afrika gekuier, en dis maar min dat dinge binne én buite so lekker kan raak.

Ons het vroeg uit Kaapstad ontsnap en Vrydag het uit sy nate gebars met branderplankry en strandpetaljes tot lank ná 20:00 (die son sak laat hier!), en teen dié tyd was die braaivleisvure reeds hoog gestook.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.11
+0.9%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,768.08
-0.8%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,774.97
+1.7%
Platinum
939.50
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos