Alternatiewe tuinvloere

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mentha requienii (polei)
Mentha requienii (polei)

’n Mens kry heelwat vinniggroeiende grondbedekkers wat hul lyf grasperk hou en waaroor jy selfs kan stap. En vir sulke soorte hoef jy nooit ’n grassnyer in te span nie, maar eerder net af en toe ’n doodgewone heining- of skaapskêr.

Nog ’n voordeel van hierdie kamma-grassoorte is dat jy dit ook in die spasies tussen stapklippe of plaveiselblokke kan plant vir ’n bietjie versagtende groenigheid. Hulle is taai, groei vinnig en is ook beskikbaar by tuinsentrums in groot saailinglaaie, nes die konvensionele grasperksoorte.

Phyla nodiflora (tapytgras) is ’n taamlik geharde, droogtebestande grondbedekker wat dikwels gebruik word as ’n grasperkie waaroor jy maar kan loop. Dit groei in volson en ligte skaduwee en kan selfs af en toe gesny word om dit te beheer. Tapytgras vorm ’n digte immergroen mat en dra wit of pers blommetjies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 100/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+1.0%
Rand - Pond
21.17
+0.6%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.28
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,778.33
-0.2%
Silwer
22.40
+0.4%
Palladium
1,740.01
-0.3%
Platinum
948.61
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,648
-0.2%
Alle aandele
71,096
-0.1%
Hulpbronne 10
67,630
-0.3%
Industriële 25
93,811
-0.2%
Finansiële 15
13,914
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos