Eiendomsneigings: Dít is op kopers se wenslyste

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Kombuis met ’n inloop-spens is een van die kenmerke wat voornemende huiskopers soek wanneer hulle na hul droomhuis soek.Foto’s: PIXABAY
’n Kombuis met ’n inloop-spens is een van die kenmerke wat voornemende huiskopers soek wanneer hulle na hul droomhuis soek.Foto’s: PIXABAY

Toe die eiendomsmark ná die aanvanklike inperkingstydperk vir die eerste keer heropen het, het verskeie duidelike nuwe neigings op koperswenslyste verskyn.

Neigings soos ekstra ruimte vir ’n tuiskantoor en gesinsvermaak en groot tuine met swembaddens het weer gewild geword, en nuwe ontwikkelings moes só beplan word om aan hierdie nuwe koperneigings te voldoen.

So sê Cobus Odendaal, uitvoerende hoof van Lew Geffen Sotheby’s International Realty in Johannesburg en Randburg. Hy voeg by dat ligging ook minder van ’n prioriteit geword het as vorige jare aangesien mense wat van die huis af begin werk het, die geleentheid benut het om uit die stad te trek en ’n rustiger leefstyl in kleiner dorpe, kusdorpies en stiller voorstede te gaan voer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos