Deel

Ernst – die verkenner en foendi met ’n groeihand

akkreditasie
Dr. Ernst van Jaarsveld – meester-botanis, Volksblad-rubriekskrywer en Babylonstoren se hoof-tuinboukundige.Foto: Babylonstoren
Dr. Ernst van Jaarsveld – meester-botanis, Volksblad-rubriekskrywer en Babylonstoren se hoof-tuinboukundige.Foto: Babylonstoren

Suid-Afrikaanse tuiniers besef soms nie hoe bevoorreg hulle is nie, gesels dr. Ernst van Jaarsveld – meester-botanis,Volksblad-rubriekskrywer en Babylonstoren se hoof-tuinboukundige, soos ons deur die tuine van dié Kaapse plaas in die hartjie van die Drakenstein-vallei stap.

“Ons het omtrent 23 000 inheemse plantspesies om van te kies vir ons tuine – en daar is nog talle met die potensiaal om as tuinplante gekweek te word.”

Dit maak net sin om plaaslike plante te gebruik, verduidelik hy. Inheemse plante kos minder om te onderhou, hulle verg minder water, is reeds aangepas vir hul omgewing en benodig nie allerhande spesiale gifstowwe en chemikalieë om hulle teen peste en plae te beskerm nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 327/3
India 0
Rand - Dollar
19.13
+0.4%
Rand - Pond
23.80
+0.3%
Rand - Euro
20.46
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.73
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
1,019.79
-1.9%
Palladium
1,391.62
-1.2%
Goud
1,944.65
-1.0%
Silwer
23.49
-0.5%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,833
+0.3%
Alle aandele
77,126
+0.4%
Hulpbronne 10
70,231
+1.0%
Industriële 25
103,486
-0.4%
Finansiële 15
15,357
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos