Onder die rose

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 'Pretty Yende' het blomme in sagte appelkoos- en suurlemoenskakerings met ’n delikate aroma.
Die 'Pretty Yende' het blomme in sagte appelkoos- en suurlemoenskakerings met ’n delikate aroma.

Die plek om die nuwe variëteite te sien, is tydens die jaarlikse Summer Rose-fees op die plaas Ludwig’s Roses, noord van Pretoria. Dit duur van die naweek tot 10 Oktober, met uitstallings van rose en toere deur die roosvelde.

Toegang is gratis, en kan net soos Ludwig’s Roses se katalogus vir sy 50ste bestaansjaar afgelaai word by www.ludwigsroses.co.za.

Elke roos word in volkleur uitgebeeld met ’n beskrywing en simbole (insluitende ’n geurfles), wat ’n mens help om die regte roos vir die regte ruimte te kies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos