Plante vir diere se plesier

akkreditasie
Gebruik afleidingstaktieke deur grasse en struike te plant waartoe katte en honde aangetrokke is. Dit is veral belangrik vir diere wat meestal binne woon, of by wonings wat geen grasperke het nie.
Gebruik afleidingstaktieke deur grasse en struike te plant waartoe katte en honde aangetrokke is. Dit is veral belangrik vir diere wat meestal binne woon, of by wonings wat geen grasperke het nie.

Google “plants poisonous pets” en die internet sal ’n lang, vreesaanjaende lys van plante wat giftig is vir diere uitspoeg. Op die webwerf van die Amerikaanse Dierebeskermingsvereniging, wat ek as ’n betroubare bron beskou, word daar 1 028 plante wat giftig is vir honde en 424 vir katte gelys.

Wat beteken dit vir tuiniers of eienaars van binnenshuise plante? Moet alle giftige plante verwyder word? In my eie tuin is daar asaleas, narsinglelies, euforbia, bedding-begonias, klimop, Krismisrose, aloe vera en plakkies, wat op die skadelike lys verskyn.

Wees bewus

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos