Só word ons erfenis gestroop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Haworthia truncata (perdetande) wat destyds by ’n Spaanse egpaar gekry is. Foto: ELISE TEMPELHOFF
Haworthia truncata (perdetande) wat destyds by ’n Spaanse egpaar gekry is. Foto: ELISE TEMPELHOFF

Voordat die Covid-19-pandemie die toerismebedryf byna nek omgedraai het, het tienduisende internasionale toeriste jaarliks in die lente na Namakwaland en die Richtersveld gereis om na die fees van blommeprag te kom kyk.

Ekotoerisme is ook dié gebied se grootste geldverdiener en werkskepper, naas die diamantmyne in die Noord-Kaap wat ook nader aan bewaarareas kruip.

Máár die prentjie kan baie binnekort heeltemal verander as daar nie vinnig uit alle oorde hande gevat word om plantstropers te stuit en die vraag na Suid-Afrika se unieke vetplante te smoor nie, sê kapt. Karel du Toit van die polisie se eenheid vir veediefstal en bedreigde spesies in Springbok.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos