Tooi jou stoep in groen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Vindingryke idee is om kruie te plant in mandjies wat as ’n vertikale kruietuin dien.
’n Vindingryke idee is om kruie te plant in mandjies wat as ’n vertikale kruietuin dien.

Onthou jy die daardie reuse-plaasstoepe wat reg rondom die huis gevou het, en die welige varings wat Ouma in paraffienblikke gekweek het?

’n Stoep of patio wat noord kyk, bied vandag nog die perfekte plek om wintergroente, blomme en kruie te kweek. Wat kan dan nou lekkerder wees as om vars slaaiblare, krakerige krulkool of pikante Asiatiese groente te pluk soos jy dit benodig? Of wat van die Switserse ‘Bright Lights’-snybeet met sy veelkleurige stingels?

Voeg ’n bietjie kleur by met eetbare blomme soos gousblomme, gesiggies en altviooltjies, veral wanneer dit saam met groente of kruie in ’n gemengde houer geplant word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.83
-0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,776.82
-0.2%
Silwer
20.17
-0.5%
Palladium
2,158.00
+0.3%
Platinum
936.00
-0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos