Vra vir Ernst: Moet ek bekommerd wees oor my broodboom?

akkreditasie
 ’n Voorbeeld van hoe ’n Encepha­lartos natalensis lyk.
’n Voorbeeld van hoe ’n Encepha­lartos natalensis lyk.

Lynette Botha skryf: Ernst, moet ek bekommerd wees oor die bruin punte op my broodboom se jonger blare? Dis al ’n ou plant, ek sou dit nie wou verloor aan ’n siekte nie. 

Antwoord: Lynette, moenie bekommer nie. Dis gewoonlik ’n voedingstekort en nie ernstig nie. Gee die plante net ’n komposgrondbedekking, ’n bietjie Engelse sout en ysterchelaat.

Dit lyk vir my of al jou broodbome aan die Encephalartos natalensis-kompleks behoort. Dit is ’n baie diverse groep en wat gebeur is hulle hibridiseer ook met E. altensteinii en E. lebomboensis wat dan die identifikasie daarvan baie moeilik maak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos