Vra vir Ernst: Wat is die vetplant op my foto?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die ou Hanepoot-wingerd op die plaas Gevonden in Rawsonville. Volgens plaasrekords is dit al in 1882 geplant.
Die ou Hanepoot-wingerd op die plaas Gevonden in Rawsonville. Volgens plaasrekords is dit al in 1882 geplant.

Oom Attie Horn (98) van Montanapark in Pretoria skryf: Ernst, my hanepootdruiwe wil nie gedy nie, die korrels het vlekke op en sommige verdroog. Ek wil graag gesonde druiwe aan my prieel sien. 

Antwoord: Oom Attie, hanepoot was een van die eerste druiwe (Vitis vinifera) wat deur Jan van Riebeeck na die Kompanjiestuin gebring is. Hy het dit muskaat genoem. Dis seker een van ons lekkerste druiwe-kultivars.

Die druiwe verkies streke wat droog is in die somer en winter-reën kry en sukkel in somerreënvalgebiede. Hulle verkies droë somers terwyl die vrug set. Die swamspore ontkiem op die druif se vel as dit somerreën kry. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos