Vra vir Ernst: Wat is hierdie wit goed op my vetplante se blare?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Australiese wasluis (Icerya purchasii).
Die Australiese wasluis (Icerya purchasii).

Anne Stassen van Klaradyn-aftreeoord skryf: Ernst, ek soek raad vir ’n baie ongelukkige melkhoutboom (Sideroxylon inerme). Dis geplant in ’n halwe balie, maar moet al oud wees, want die stam het verdeel in vier individuele “bome”. Dis taamlik misvormd en knopperig. Sekere dele toon al nuwe groei, maar ander dele is dor en besig om te vrek.

Ek vermoed dis al baie gesnoei om aan te pas by die klein tuin waarin hy staan. Ek wil dit graag in die grond oorplant. Wat is die regte manier om dit te doen? Aangesien dit ’n beskermde spesie is, kan jy dit mos nie sommer net uithaal en op die ashoop gooi nie! 

Antwoord: Anne, jou boom in die houer het reeds wortels in die grond. Dit is ’n wildevy en moontlik die wydverspreide Ficus burkei. Oppervlakkig lyk dit na die beskermde melkhoutboom (Sidero­xylon inerme). As jy die blaartjies afbreek, behoort daar ’n melkerigheid te wees. Die boom word baie groot, maar jy kan hom kleiner hou met slim snoeiwerk. Gee vir die boompie kompos en maak hom weekliks nat, dit sal hom baat. As dit dié soort is, kan hulle wortels ook skade aan boustrukture aanrig, veral as dit te na aan ’n gebou groei. Wildevye word nie deur die wet beskerm nie.   

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 173/7
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.03
-0.6%
Rand - Pond
21.29
-0.5%
Rand - Euro
18.10
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Goud
1,767.17
-0.0%
Silwer
22.31
-0.3%
Palladium
1,798.02
+0.8%
Platinum
942.50
+0.2%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,888
+0.5%
Alle aandele
71,371
+0.5%
Hulpbronne 10
67,749
+0.3%
Industriële 25
94,117
+0.5%
Finansiële 15
14,038
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos