Vra vir Ernst: Wat is jou mening?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Trinke Swart se mooi Mexikaanse grasboom (Dasylirion longissimum).
Trinke Swart se mooi Mexikaanse grasboom (Dasylirion longissimum).

Basie Olivier skryf: Ernst, ek het onlangs die raad gekry om ’n verdunning van 3% waterstofperoksied op my orgideë te spuit. 

Dit help om suurstof in die plantmedium vry te stel en verhoed ook so verrotting van die wortels. Dit voorkom ook swamme.

Ek spuit dit nou reeds geruime tyd en daar is nie enige nadelige gevolge nie – my orgideë lyk baie gesond. Die waterstofperoksied is beskikbaar in 30%- of 50%-konsentrasies, en ’n formule moet dan gebruik word om dit te verdun na 3%.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Munster 10
Connacht 11
besig om te laai... Regstreeks
Cardiff Rugby 20
Sharks 17
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
+0.9%
Rand - Euro
16.83
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.77
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos