Al die Du Toits om een tafel

akkreditasie
Herman Lensing besig met die laaste detail op die bakkies koringrisotto.
Herman Lensing besig met die laaste detail op die bakkies koringrisotto.

As ek ooit die nodigheid van ’n eie familiewapen of logo het, sal ’n tafel of drie die middelpunt van die ontwerp wees. Met vyf tafels – rondes, langes en ovaal – kan ek van enige ruimte in en om ons huis ’n eetkamer maak. Tuistafel is die titel van my kookboek en selfs hierdie rubriek heet “Aan Tafel”.

My kosvriend Anton Böhmer verstaan my liefde vir tafels. ’n Kenmerk van tafels, meen hy, is dat dit nie eensame voorwerpe is nie. “Tafels kom met stoele en saam met die stoele kom mense. Hulle bring hul stories saam en kort voor lank is die tafel gedek vir ’n fees.”

Die wyse Anton, wat sy brood en botter as ’n kliniese sielkundige verdien, was die gasspreker by ’n middagete van Du Toitskloof Wyne. Dis gehou by Sluysken Studio, die geliefde kosskrywer Herman Lensing se huisateljee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
-0.0%
Rand - Pond
19.72
+0.5%
Rand - Euro
16.72
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,786.13
-0.2%
Silwer
20.30
-0.0%
Palladium
2,237.00
-2.3%
Platinum
949.72
-1.2%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,200
-0.7%
Alle aandele
70,914
-0.5%
Hulpbronne 10
64,261
-2.4%
Industriële 25
86,839
-0.3%
Finansiële 15
16,105
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos