Anél Potgieter: Laat kraai hoender koning

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto’s: Anel Potgieter
Foto’s: Anel Potgieter

Dit is nog nie Kersfees nie, maar dit het verlede Sondag gevoel soos Kersfees!

Ons kon vir die eerste keer in maande weer saam met Ma Babs aan tafel sit. Ek het ’n familie-feestafel bedien: hoenderpastei (opgetof met Kersfees-patroontjies), outydse groenboontjies met aartappel, ui en botter; gebakte aartappels en sagopoeding. Wat ’n vreugde en seëning was dit nie en Babs het gesmul dat die boontjies spat!

As jy jou vriende wil beïndruk en hoender se kind op jou tafel wil laat koning kraai, probeer gerus dié sampioenhoender. Dit is so maklik om te maak, is ongelooflik lekker en almal gaan baie beïndruk wees met jou kookvernuf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 95/4
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.4%
Rand - Pond
21.08
+0.2%
Rand - Euro
17.92
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.32
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Goud
1,788.07
+0.7%
Silwer
22.92
+0.4%
Palladium
1,769.50
+1.6%
Platinum
958.50
+1.9%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,740
+1.1%
Alle aandele
71,135
+0.9%
Hulpbronne 10
68,236
+1.5%
Industriële 25
93,548
+0.5%
Finansiële 15
13,805
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos