Anél Potgieter: Meer as slaai en groente

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto’s: Food that loves you back
Foto’s: Food that loves you back

Dié resepteboek toon net weer eens dat plantgebaseerde kos soveel meer is as net groente of slaai op ’n bord.

Dit inspireer jou om met verskillende kleure, geure en teksture te eksperimenteer en om groente in ’n magdom heerlike en moderne geregte te omskep.

Amerae het as kosstilis en private sjef in 2020 minder werksgeleenthede gehad en het haar vrye tyd gebruik om die boek te skep. Ek gebruik die woord skep, want nie net het dié talentvolle vrou al die resepte ontwikkel nie, sy het die stilering self gedoen en het ook al die foto’s geneem. En dat sy nie in sak en as gaan sit het nie, is ’n inspirasie en les vir baie. Gee hierdie meisie ’n Bell’s!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 52/2
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 1
Royal AM 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 44/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.84
+0.4%
Silwer
23.97
+3.3%
Palladium
2,090.93
+3.6%
Platinum
1,044.00
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.6%
Industriële 25
84,631
+0.5%
Finansiële 15
13,990
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos