Anél Potgieter: 'n Aandete wat by elke dag van die week sal pas

akkreditasie

Every Night of the Week is ’n humoristiese en praktiese kookboek gevul met heerlike resepte deur die Instagram-genie Lucy Tweed van Australië. Lucy is die wêreldbekende kosghoeroe Donna Hay se regterhand en het regtig ’n gawe om gewone kos in iets baie besonders te omskep. Ek hou ook daarvan dat sy jou as huiskok uitnooi om haar resepte nie slaafs na te volg nie, maar om te eksperimenteer. Lucy het die resepte in die dae van die week ingedeel:

Maandag het potensiaal en soos enige siklus begin jy met sterk motivering en ambisie in die kombuis. Die kruie is vars en die yskas is vol, so maak ’n lipleklekker groenpastei en warm Griekse en ravioli-slaai.

Dit is Dinsdag en ons is uit die wegspringblokke. In die kombuis maak Lucy blomkool-taco’s, hoenderkerrie en My Brother from Another Mother’s Thighs (hoender).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.69
-1.0%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.10
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.35
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.5%
Goud
1,769.99
+0.3%
Silwer
19.35
+0.7%
Palladium
1,944.00
+0.2%
Platinum
865.50
-0.4%
Brent-ruolie
102.77
-10.4%
Top-40
59,761
+1.4%
Alle aandele
65,840
+1.3%
Hulpbronne 10
60,867
+2.4%
Industriële 25
81,200
+1.1%
Finansiële 15
14,447
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos