Anél Potgieter: 'n Konsert van geure vir Moedersdag

akkreditasie
Heerlike, dik boontjiesop. Foto: iStock
Heerlike, dik boontjiesop. Foto: iStock

Vandag bring ek ode aan ons lieflike Ma Babs. Ons is so geseënd dat ons nóg ’n Moedersdag saam met haar kan vier en sy gaan vandag bederf word met gebakte lamsboud, gebakte aartappels, groenboontjies, Potgieter-slaai en haar gunsteling – krummel-appeltert met ’n skeppie roomys!

Ma Babs se boontjies

Babs het groenboontjies, wat sy in ons groot Wepener-tuin gepluk het, met ’n ou handmeule fyn gekerf. Die boontjies is saam met uie en aartappels gekook, gegeur met sout, witpeper en ’n groot stuk regte egte botter. Dit is vandag nog net so lekker, veral saam met ons Potgieter-slaai. Dié kombinasie het vir my ’n nostalgiese smaakbekoring.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 212/10
Australia 313/8
besig om te laai... Regstreeks
England (w) 417/8
South Africa (w) 284/10 & 181/5
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.81
-0.7%
Rand - Euro
17.05
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.23
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,807.33
-0.6%
Silwer
20.28
-2.2%
Palladium
1,938.00
-1.3%
Platinum
897.50
-2.2%
Brent-ruolie
116.26
-1.5%
Top-40
60,109
-2.4%
Alle aandele
66,223
-2.3%
Hulpbronne 10
63,748
-3.2%
Industriële 25
79,405
-1.4%
Finansiële 15
14,686
-3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos