Beeld stel nog 'n kookboek saam – koskampioen gesoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Voorbeeld van ’n gereg in die kategorie vir vegetariese en veganistiese geregte is dié blokkies-vrugteslaai met drie soorte sous. Foto’s: Dr. Hennie Fisher
’n Voorbeeld van ’n gereg in die kategorie vir vegetariese en veganistiese geregte is dié blokkies-vrugteslaai met drie soorte sous. Foto’s: Dr. Hennie Fisher

Verlede jaar, min wetend hoe lank die land in die greep van die Covid-19-pandemie gaan bly, het Beeld ’n eiesoortige kookboek, Komkommertyd, bekend gestel.

Die sukses van Komkommertyd en die feit dat ons steeds ingeperk leef, het ons laat besluit om nog ’n kookboek op die rakke te kry: Tuiskombuis-kam­pioen.

Net soos Komkommertyd gaan Tuiskombuis-kampioen ’n versameling van lesers se gunsteling-resepte wees. Enigiemand in die land en selfs in die buiteland kan ’n resep inskryf. Jy kan jou resep in Afrikaans of in Engels instuur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos