Beplan nou reeds 2022 se partytjies!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Kaapse Wynland bied verskeie opsies vir enige partytjie.Foto: PEXELS
Die Kaapse Wynland bied verskeie opsies vir enige partytjie.Foto: PEXELS

As jy op soek is na die ideale plek vir ’n verjaardag, troue of spesiale geleentheid, is die Kaapse Wynland net die plek.

Van wynplase na vrugteplase, verblyfplekke en oop velde, venues is volop in hierdie deel van die land.

Wat is die voordele van ’n troue of partytjie in die Kaapse Wynland? Natuurlik die natuurskoon wat nie net mooi uitsigte bied nie, maar ook ’n fotograaf se droom is vir foto’s se agtergrond.

Verblyf is ook volop in meeste van die dorpe, soos hotelle, gastehuise, kampplekke en selfsorg- huise.

As jy dus beplan om in 2022 af te haak of ’n mylpaal of verjaardag wil vier, bespreek nou reeds die plek van jou drome.

  • Lees meer oor Blaauklippen, Du Kloof en Perdeberg se opsies op hierdie twee blaaie.
  • Besoek ook www.sa-venues.com/westerncape/weddings/cape-winelands.php vir idees van verskillende venues in die Kaapse Wynland.

Geborg deur:
  • Manjifieke natuurskoon en treffende ontwerpkenmerke maak Blaauwklippen se glaskatedraal ’n besonderse bestemming vir werklik onvergeetlike bruilofsfeeste. Die ikoniese glasstruktuur – wat gemaklik tot 200 gaste en ’n dansvloer kan huisves – bied eksklusiwiteit met uitsonderlike uitsigte oor die plaasomgewing en Stellenboschberg as agtergrond in die middel van ’n oop veld van endemiese grasvleiland. Besoek blaauwklippen.com vir meer inligting.

  • Versnit-lesers kan tot 24 November ’n kis van die bekroonde Blaauwklippen Brut MCC 2020 vonkelwyn teen slegs R780 (’n besparing van R330) koop. Besoek blaauwklippennow.obtainwine.com en gebruik die kode “VERSNIT” om vir die afslag in aanmerking te kom.

Rand - Dollar
17.08
-0.2%
Rand - Pond
20.91
+0.9%
Rand - Euro
18.65
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,020.69
+0.9%
Palladium
1,651.58
-1.1%
Goud
1,912.75
-1.9%
Silwer
23.45
-2.2%
Brent-ruolie
82.84
-3.2%
Top-40
73,629
-0.1%
Alle aandele
79,802
-0.0%
Hulpbronne 10
74,686
-0.6%
Industriële 25
102,624
+0.1%
Finansiële 15
16,551
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos