Wen twee bottels Du Toitskloof-wyn vir jou tafel.
Stuur ’n e-pos met ‘Du Toitskloof Tafel’ in die onderwerplyn aan errieda@edtpr.co.za teen 12 November. Gee jou naam, kontakbesonderhede en antwoord op die kompetisievraag: Wat is drie van jou gunsteling southappies by ’n huispartytjie?
Dis ’n aardigheid om weer te kan optof vir ’n huispartytjie soos die onlangse gesellige saamkuier by die Kokkedoor-wenner en Slippery Spoon-sjef Johnny Hamman se huisrestaurant, Bendehuis, daar in Wellington.