Dís die verskil tussen brandewyn en konjak

akkreditasie
’n Glasie brandewyn is ’n bederf in enige seisoen, enige tyd van die dag en in enige geselskap.Foto: PIXABAY
’n Glasie brandewyn is ’n bederf in enige seisoen, enige tyd van die dag en in enige geselskap.Foto: PIXABAY

Brandewyn, Kaapse brandewyn, Franse konjak. As jy deurmekaar is oor die omvang en definisie van brandewyn, is jy beslis nie alleen nie.

Om dit eenvoudig te maak: Die naam brandewyn kom van die Nederlandse woord “brandewijn” en bevestig die proses van die verhitting en distillering van wyn wat van druiwe gemaak word.

Cognac is ’n streek in Frankryk wat bekend is vir die maak van uitstaande brandewyn en konjak móét in die streek gemaak word om dié naam te dra (soos champagne in die Champagne-streek van Frankryk gemaak moet word).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.30
-0.9%
Silwer
23.77
-0.2%
Palladium
2,369.50
+7.6%
Platinum
1,048.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos