Franse smake onder Afrika-son

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Laventel. Foto ter illustrasie. Foto: Argief
Laventel. Foto ter illustrasie. Foto: Argief

In die maand wat die kollig val op erfenis, kry ek opnuut waardering vir die vele invloede deur die eeue op die Kaapse tafel. Hoewel ek nie self Galliese voorsate het nie (my Du Toit-van is aangetroud), is my liefde vir goeie kos en wyn dalk tog ’n aanduiding van Franse Hugenoot-gene.

Sjef Mynhardt Joubert, ’n Vrystater van geboorte, hoef nie in die Paarl ver te soek om sy Franse wortels water te gee nie. Laborie, die wynplaas wat deur die Franse Hugenoot Isaac Taillefert en sy seun Jean gevestig is, is immers op sy drumpel. Dis waar hy die wynmaats kry vir Frans-geïnspireerde geregte, soos sy indrukwekkende côte de boeuf (ribbetjie) met laventelgeure oor die kole. Tevrede met niks minder as die beste nie, is dit ook die wyn waarin hy die vleis marineer, en wat saam met sy gestoofde Baskiese lamsblad oond toe gaan.

My nuuskierigheid was behoorlik geprikkel deur sy kombinasie van steak en laventel. Enige vrese dat die romantiek van die sagte laventelgeure en pienk peperkorrels oordonder sou word deur die machismo van die dik gesnyde steak, is besweer toe die vleis sissend van die vuur afkom. ’n Unieke Frans-Afro-ervaring. Terwyl die vleis rus en die olyfolie-gemarineerde eiervrug, murgpampoentjies en tamaties-aan-die-stingel braai vir ’n boere-ratatouille, word Laborie se cabernet sauvignon oopgemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.62
-1.0%
Rand - Pond
20.92
-1.0%
Rand - Euro
17.41
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.1%
Goud
1,788.76
-0.5%
Silwer
22.39
-1.7%
Palladium
2,377.45
+0.1%
Platinum
1,011.39
-1.5%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos