Hulle is beslis kaas!

akkreditasie
Noah’s Cheese se kashkaval is soortgelyk aan pecorino. Marietjie sit soms ’n lemmetjie in wat die kaas lieflik geur.
Noah’s Cheese se kashkaval is soortgelyk aan pecorino. Marietjie sit soms ’n lemmetjie in wat die kaas lieflik geur.

Ek hou van kos en wanneer ek reis, wil ek my bestemming met elke sintuig ervaar. Dit sluit my smaakknoppies in. Is daar dan enigsins ’n beter manier as om ’n streek en sy mense aan hul kos en plaaslike produkte te leer ken? My vraatsugtige begeerte om alles in oorgawe te beleef het my die pad vanaf Bethlehem deur die Oos-Vrystaat laat vat, op soek na die kosskatte van hierdie omgewing. En die Oos-Vrystaatse suiwelboere mag met reg dink hulle is kaas.

Die Franse staan miskien bekend as die grand fromages van die kaaswêreld, maar Suid-Afrikaanse kaasmakers is beslis besig om hul merk op die sektor te maak, veral die van die Vrystaat.

As jy kyk na die string pryse waarmee die kaasmakers spog, ding hulle reeds met van die voorste produsente in die internasionale kaasbedryf mee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-1.0%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.25
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,794.84
-1.3%
Silwer
22.70
-3.4%
Palladium
2,376.00
+1.8%
Platinum
1,024.00
-1.0%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos