Jan en die Oppenheimers maak kos in Kalahari

akkreditasie
Die Boscia-plaashuis was die inspirasie vir Jan van der Westhuizen se nuwe restaurant in die Tswalu-wildreservaat.  Foto: Hanru Marais Photography
Die Boscia-plaashuis was die inspirasie vir Jan van der Westhuizen se nuwe restaurant in die Tswalu-wildreservaat. Foto: Hanru Marais Photography

Smulpape se smaakpapille gaan op 1 April op aandag staan wanneer die glasdeure van Jan van der Westhuizen, bekroonde Suid-Afrikaans-gebore sjef, se nuwe klein JAN-restaurant op die eksklusiewe Tswalu-wildreservaat op die Noord-Kaapse duine oopskuif.

Die kompleks bestaan uit ’n gerestoureerde plaashuis, ’n kelder, die sogenaamde sop-en-brood-proekamer wat Van der Westhuizen soos ’n plaashuis ingerig het en ’n restaurant waar gaste oor die majestueuse duine kan staar en aan cuisine van wêreldgehalte smul.

Van der Westhuizen sê in ’n verklaring dat die aardse skoonheid van ’n witgepleisterde plaashuisie op die rooi duine van die Groen Kalahari hom oortuig het om die restaurant saam met Nicky en Jonathan Oppenheimer te ontwikkel. Die Oppenheimers besit die eksklusiewe Tswalu-wildplaas van byna 100 000 ha.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 101/3
India 0
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 203/4
Netherlands 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos